Hoenderpastei in blikbekers
Koos lag altyd vir my nuwe idees wat ek of in tydskrifte of op die televisie sien maar jy moet mos maar altyd jou oë en ore oophou.
Die eerste keer wat ek pasteie in blikbekers gemaak het het ek skilferkors gebruik maar dan bak die pastei 'n bietjie lank in die bekers.
Spyskaart vir die aand
Hoenderpastei in blikbekers met fillo deeg frommels bo-op
Lamsnekke in die oond gebak met aartappels
Soetpatat
Roerbraai groente
Rys
Internetpoeding met tuisgemaakte vla
No comments:
Post a Comment